top of page
Konyn City.JPG

WELKOM IN KONYN CITY

Konyn Flag.jpg

Konyn City, voorheen bekend as Kontanusfontein en oorspronklik bekend as 'Kontanusfontanus', is vernoem na Dr. Konstantine Fontanus, 'n man wat genesing vir die mense van die omgewing gebring het na die 3de Boereoorlog. Die mense het liefdevol na hom verwys as 'Konyn', so die stadsraad het onlangs besluit om die stad net Konyn City te noem.

Die stad is gestig deur die Italiaanse immigrante wat saam met dr. Fontanus hierheen gekom het. Die hoofuitvoer van die stad is spaghetti en die soobrand-entstof. Die stad is bekend vir sy reusagtige wit duiwe wat 'Konynvoels' genowm word. 

 

Heerskappy : Vrystaat 

Bevolking : 4.8 Miljoen

Tale : Afrikaans, Italiaans, Xhosa, Engels

Hoof uitvoere : Spaghetti, Sooibrand-Entstof

​

​

Maltese Pigeon.JPG

Konyn City
TV Special

30 minute Afrikaanse Toerisme Show Segment

Forel.jpg

Kom saam met Forel Vismond, op 'n begeleide toer deur Konyn City, 'n parallelle wêreldmetropool in die heerskappy van die Vrystaat.

 

Ons besoek so paar key plekke en verduidelik die eienaardige kulturele nuances.


 

Konyn 4.jpg
Konyn City car.jpg
bottom of page