top of page
rugga.png

 KLIPHARDE ROWWE RUGGA TREFFERS 

  • Instagram
  • Youtube
  • Spotify
  • Facebook

NUWE LIED NOU UIT !

'Bring Daai Beker Vir My' gaan oor die oproeping van MBOKA, die gelubringer van Springbok Rugby ! MBOKA, Bring Daai Beker Vir My ! 

Rugga Spotify Banner 2.png

RUGGA ROCK GESKIEDENIS

Rugga Rock is in 2018 gestig in Johannesburg deur Koos van der Wat (Havoc Vultures/BPJ) en Mike Butler (Brafcharge/FreeXMoney) onder die skaduwee van die Carlton Centre. Hulle het drie lekker pompende liedere en videos gemaak met die produksie van Nax (Van Pletzen/Hello Beautiful).

 

Die eerste lied 'Bring Hom Terug' het 'n treffende musiek video gehad wat afspeel binne Loftus met Youtube comments soos 'Hierdie solo het my huwelik gered'.

 

Met die volgende lied, 'Ons Beker' het Rugga Rock die wereldbeker victory van die Springbokke akkuraat voorspel ! 'High Tackle' is 'n lekker rowwe lofsang oor die kuns van high tackles.

Met 'Bring Daai Beker Vir My' roep Rugga Rock die gees van Mboka op om die bokke te help wen.


Nog liedjies oppad !

Ons Beker Promo Pic.jpg
bottom of page